Beatrix van Nasaret

Beatrix van Nasaret

Geseënde Beatrix
Gebore omstreeks 1200, Tienen, België
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk
Feesdag 29 Julie

Geseënde Beatrix van Nasaret of in Nederlands Beatrijs van Nazareth (omstreeks 1200 - 1268) was 'n Vlaamse non. Sy was die eerste prosaskrywer om van 'n vroeë vorm van Nederlands gebruik te maak en ook een van die mistici. Sy was die skryfster van die bekende Nederlandstalige werk bekend as Van seven manieren van heiliger minnen. Sy was ook die eerste vroulike hoof van die Brecht-abdy in Nazareth naby Lier in die Hertogdom van Brabant.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search